
Thursday Oct 14, 2021
Kriminele & Koffie
Kriminele en koffie is vir elke "True Crime" luisteraar en dit alles in die taal wat jy lief het. Sluit by Monica en Annemarie aan elke Maandag vanaf die 1ste November waar hulle n kriminele saak bespreek oor 'n koppie boeretroos.
Sien jou daar :)
Tema lied is - Ava Max_Sweet but Psycho (Remix)
No comments yet. Be the first to say something!