Die Kriminele en Koffie Potgooi

As jy nie genoeg van Afrikaans kan kry nie en jy is mal oor die True Crime genre. Is Kriminele en Koffie vir jou. Sluit by Monica en Annemarie aan elke Maandag waar ons lekker kuier, koffie drink en gesels oor kriminele sake van reg oor die wêreld in Afrikaans.

Listen on:

  • Podbean App

Episodes

Kriminele & Koffie

Thursday Oct 14, 2021

Thursday Oct 14, 2021

Kriminele en koffie is vir elke "True Crime" luisteraar en dit alles in die taal wat jy lief het. Sluit by Monica en Annemarie aan elke Maandag vanaf die 1ste November waar hulle n kriminele saak bespreek oor 'n koppie boeretroos. 
 
Sien jou daar :)
 
Tema lied is - Ava Max_Sweet but Psycho (Remix)

Copyright 2021 All rights reserved.

Podcast Powered By Podbean

Version: 20240320